Bloubroodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bloubroodboom
Nasionale nommer: 14.9
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. nubimontanus
Binomiale naam
Encephalartos nubimontanus
P.J.H. Hurter

Die Bloubroodboom (Encephalartos nubimontanus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom het uitgesterf in sy natuurlike habitat, dit het voorgekom naby Penge in die Drakensberg. Die populasie was eers 66 plante groot, in 2001 kon slegs agt gevind word en geen in 2004. Die word nou slegs in privaatversamelings gevind. Die plant is soortgelyk aan Encephalartos cupidus.

Die plant se nasionale nommer is 14.9.[1] In Engels staan die broodboom as die Blue cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]