Bloudisseldoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bloudisseldoring
Berkheya purpurea 03.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. purpurea
Binomiale naam
Berkheya purpurea
(DC.) Mast.
Sinonieme
  • Stobea purpurea DC.,

Die bloudisseldoring (Berkheya purpurea (DC.) Mast.) is 'n plant wat inheems aan Lesotho en Suid-Afrika is. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Hierdie plant het 'n lang penwortel en 'n party stekelrige blare in rosetvorm dig op die grond. Die blare word 25 lank. Dit is 'n meerjarige plant wat vinnig groei. Die blomstingel kan 1 m hoog word. Die blomme is ligpers.

Bloudisseldoring groei in die berggrasland van die Drakensberge op 'n hoogte van 1500 tot 3000 m.[2]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]