Bloukeiser

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bloukeiser
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Lethrinidae
Genus: Lethrinus
(Cuvier, 1829)[2]
Spesie: L. nebulosus
Binomiale naam
Lethrinus nebulosus
(Forsskål, 1775)[3]
Sinonieme
  • Lethrinus alboguttatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus anatarius (Richardson, 1845)
  • Lethrinus aurolineatus (Macleay, 1882)
  • Lethrinus carinatus (Weber, 1913)
  • Lethrinus centurio (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus choerorynchus (Bloch & Schneider, 1801)
  • Lethrinus cyanoxanthus (Richardson, 1843)
  • Lethrinus devisianus (Whitley, 1929)
  • Lethrinus erythrurus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus esculentus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus fasciatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus fraenatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus frenatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus gothofredi (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus guentheri (Bleeker, 1873)
  • Lethrinus karwa (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus korely (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus maculatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus perselectus (Whitley, 1933)
  • Lethrinus scoparius (Gilchrist & Thompson, 1908)
  • Sciaena nebulosa (Forsskål, 1775)
  • Sparus choerorynchus (Bloch & Schneider, 1801)[4]

Die Bloukeiser (Lethrinus nebulosus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika, vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blue emperor.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is geelbruin van kleur terwyl elke skub blou in die middel is. Daar is drie blou lyne wat vanaf die uitstraal. Dit kan tot 75 cm lank word en weeg dan 7 kg.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe, seegras beddings en wortelboom areas tot in water wat 75 m diep is. Hulle vreet skaaldiere, slakke en vis. Die onvolwasse visse bly in skole saam in vlak, beskutte water terwyl die volwasse visse alleenlopers is of soms in klein groepies voorkom. Die vis bereik volwassenheid na ongeveer vier jaar wanneer hulle 50–60 cm lank word. Hulle paar in tropiese areas van Maart tot Julie. Die vis het kommersiële waarde in die Indies-Pasifiese area.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. UICN (en)
  2. Cuvier G., 1829. Le Règne Animal, distribué d'après son organisation, pour servir de base à l'histoire naturelle des animaux et d'introduction à l'anatomie comparée. Edition 2. Règne Animal (ed. 2) v. 2. i-xv + 1-406.
  3. Forsskål, P., 1775. Descriptiones animalium avium, amphibiorum, piscium, insectorum, vermium; quae in itinere orientali observavit... Post mortem auctoris edidit Carsten Niebuhr. Hauniae. Descriptiones animalium quae in itinere ad Maris Australis terras per annos 1772 1773 et 1774 suscepto, ...: 1-20 + i-xxxiv + 1-164, map.
  4. Catalogue of Life (en)