Bloukol-lintstertrog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bloukol-lintstertrog
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Myliobatiformes
Familie: Dasyatidae
Genus: Taeniura
Spesie: T. lymma
Binomiale naam
Taeniura lymma
(Forsskål, 1775)
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme

Raja lymma Forsskål, 1775
Trygon ornatus Gray, 1830

Die Bloukol-lintstertrog (Taeniura lymma) kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Durban. Die vis is grys-bruin tot olyf-groen met blou spikkels op die bokant van die lyf en vinne. Die rog word 90 cm oor die wydte van die vinne. Die rog hou van vlak, sandrige areas of naby koraal riwwe en is naglewend. In Engels staan die haai bekend as die Bluespotted ribbontailray.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Compagno, L.J.V. (2005). Taeniura lymma. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 13 November 2009.

Eksterne skakel[wysig]