Bloukranspas (Noord-Kaap)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bloukranspas
Ligging Tussen Ceres en Calvinia.
Maksimumhelling 1:7
Hoogte 1 083m
Oppervlak Grond
In Bloukransberg
Pad R355

Bloukranspas is 'n bergpas in die Onder-Bokkeveld op die R355-grondpad suid van Calvinia. Dit bereik 'n hoogte van 1 083m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:7.

Die bergpas in die Noord-Kaap en moet nie met die gelyknamige Bloukranspas in die Oos-Kaap verwar word nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]