Blouooguintjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Blouooguintjie
Moraea aristata 1DS-II 2-4682.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Moraea
Spesie:
M. aristata
Binomiale naam
Moraea aristata
(D Delaroche) Asch. & Graebn. 1906

Die blouooguintjie (Moraea aristata (D Delaroche) Asch. & Graebn. 1906) is 'n endemiese geofiet wat oorspronklik op die Kaapse Skiereiland tussen Kaapstad en Rondebosch voorgekom het. Die enigste steeds bestaande populasie word in Observatory aangetref. Dit omvat minder as 50 plantjies in 'n habitat wat volledig getransformeer is. Daar is baie indringerplante, veral grasse. Op die SANBI-rooilys is dit as 'n 'kritiek bedreigde' spesie (CR D) gelys. Hierdie spesie staan op die rand van uitsterwing in die wildernis.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]