Bloupylstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bloupylstert
Dasyatis violacea.001 - Aquarium Finisterrae.JPG
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. chrysonota
Binomiale naam
Dasyatis chrysonota
(Smith, 1828)

Die Bloupylstert (Dasyatis chrysonota) kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor. Die vis word 75 cm breed en 25 kg swaar. Die vis is bruin met helder blou vlekke op die rugkant. Die vis hou digby die kus in vlak, sanderige bodems. In Engels staan die pylstert bekend as Blue stingray of Marbled stingray.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]