Blousoetbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Blousoetbessie
Naturalis Biodiversity Center - L.2194345 - Bridelia cathartica G.Bertol. - Euphorbiaceae - Plant type specimen.jpeg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
B. cathartica
Binomiale naam
Bridelia cathartica
G.Bertol.
Sinonieme

Bridelia melanthesoides (Baill.) Klotzsch Pentameria melanthesoides Baill.

Die Blousoetbessie (Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. cathartica) kom voor in KwaZulu-Natal.

Die SANBI-rooilys vermeld drie ondersoorte of variëteite:[1]

  • Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. cathartica (LC)
  • Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. melanthesoides (Baill.) J.Léonard var. melanthesoides (NE}
  • Bridelia cathartica G.Bertol. subsp. melanthesoides (Baill.) J.Léonard var. melanthesoides forma melanthesoides (NE)

Blousoetbessies kom van Soedan tot Namibië en Suid-Afrika in verskeie vorme en ondersoorte voor. Die ondersoort cathartica in Suid-Afrika en Mosambiek. Dit is 'n struik of boompie met lang sigsag-takke. Blomme, in klein klompies, is manlik of vroulik, gewoonlik op dieselfde plant. Hulle is groenerig geel. Die vrugte is eiervormig of rond, rooi-pers of swart.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020.
  2. "Flora of Zimbabwe" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2016.