Bloustert-harder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bloustert-harder
Valamugil buchanani.jpg
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. buchanani
Binomiale naam
Valamugil buchanani

Die Bloustert-harder (Valamugil buchanani) is 'n vis wat aan die suidkus en die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Breederivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as Bluetail mullet.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis kan tot 1 m lank word. Die lyf is silwer met die bokant wat blougrys tot groenerig is. Dit het 'n donker spikkel in die middel van elke skub en die stertvin is donker grysblou. Die vis verkies om in oop strandmere te leef.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Smith J. L. B., 1948. A generic revision of the mugilid fishes of South Africa.
  2. World Register of Marine Species (en)
  3. Bleeker, P., 1854.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]