Blouswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blouswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Hirundinidae
Genus: Hirundo
Spesie: H. atrocaerulea
Binomiale naam
Hirundo atrocaerulea
Sundevall, 1850

Die blouswael (Hirundo atrocaerulea) is 'n klein trekvoël en 'n kwesbare spesie. Hy besoek Suider-Afrika in die somer.

Die blouswael broei in westelike Swaziland, Suid-Afrika, Zimbabwe, Malawi en dele van Zambië, Tanzanië en die DRK. Hulle trek na Uganda en Kenia. Graslande en vleilande is hul tuiste en die verlies van hierdie habitatte is hul groot bedreiging.

Die voël word 18 – 25 cm groot en het baie lang stertvere. Dit lyk dikwels swart van kleur, maar in die sonlig is die metaalblou kleur sigbaar.[1]

Ander name[wysig | wysig bron]

  • Wetenskaplike naam: Hirundo atrocaerulea
  • Engelse naam: Blue Swallow

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]