Blydesuikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Blydesuikerbos
Protea laetans 0315.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. laetans
Binomiale naam
Protea laetans
L.E.Davidson
Sinonieme
  • Protea gaguedi subsp. laetans (L.E Davidson) Beard

Die Blydesuikerbos (Protea laetans) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom op die eskarp van die Blyderivierspoort voor. Die boom is slank, word 5 m hoog en blom van Maart tot September met die hoogtepunt van April tot Mei. Die boom is raar, daar is net een populasie.

Die boom spruit weer uit na 'n brand. Die saad word 9 - 12 maande nadat dit geblom het vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in kwartsietgrond op hoogtes van 1 000 - 1 400 m.

Die boom se nasionale nommer is 90.4[1]. In Engels staan dit as die Blyde sugarbush bekend.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]