Bnei Brak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bnei Brak
בני ברק
بني براك
Uitsig oor die stad
Uitsig oor die stad
Vlag van Bnei Brak
Vlag
Wapen van Bnei Brak
Wapen
Ligging van Bnei Brak op 'n kaart (Israel)
Bnei Brak
Bnei Brak
Koördinate: 32°05′N 34°50′O / 32.083°N 34.833°O / 32.083; 34.833Koördinate: 32°05′N 34°50′O / 32.083°N 34.833°O / 32.083; 34.833
Land Vlag van Israel Israel
Distrik Tel Aviv
Stigting 1924
Regering
 - Burgemeester Avraham Rubenstein (Verenigde Torah Jodedom)
Oppervlak
 - Stad 7,088 km²  (2,7 vk m)
Hoogte 10 m (33 vt)
Bevolking (2017)
 - Stad 193 774
 - Digtheid 27 000/km² (69 929,7/myl2)
Tydsone IST (UTC+2)
 - Somer (DST) IDT (UTC+3)
Webwerf: bnei-brak.muni.il

Bnei Brak, Hebreeus: בני ברק , Arabies: بني براك , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 194 000 in 2017.

Die stad lê net oostelik van die stad Tel Aviv.

Bnei Brak is 'n sentrum van die Garediese Judaïsme en een van die armste en digbevolkste stede in Israel, asook die vyfde mees bevolkte stad ter wêreld.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Garediese Jode in Bnei Brak