Boesmanrivier-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Boesmanrivier-broodboom
Nasionale nommer: 14.18
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. trispinosus
Binomiale naam
Encephalartos trispinosus
(Hook.) R.A.Dyer

Die Boesmanrivier-broodboom (Encephalartos trispinosus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom is inheems aan die Oos-Kaap waar dit voorkom in die Boesmansrivier- en Groot-Visriviervalleie in die Bathurst, Alexandria en Albanie-omgewing. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 14.18.[1] In Engels staan die broodboom as die Bushman`s River cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]