Boesmantee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Boesmantee
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Athrixia
Spesie: A. phylicoides
Binomiale naam
Athrixia phylicoides
Sond.

Die boesmantee (Athrixia phylicoides DC.) is 'n struikie wat inheems is aan Suid-Afrika en die Vrystaat, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Hierdie plant word soms as tee gebruik. Navorsing het getoon dat dit min toksisiteit veroorsaak in waterige oplossings. In alkohol is dit anders. Die tee bevat geen kafeïen nie.[2]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]