Bokuintjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Perde-uintjie
Moraea setifolia (11).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Moraea
Spesie:
M. setifolia
Binomiale naam
Moraea setifolia
(L.f.) Druce
Sinonieme
  • Moraea setacea (Thunb.) Ker Gawl.
  • ensomeer [1]

Die bokuintjie (Moraea setifola (L.f.) Ker Gawl.) is 'n geofiet wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom veral in die Wes-Kaap voor, maar ook in die Noord en Oos-kaap.[2] Dit kom as uitheemse plant in Australië[3] en Nieu-Seeland[4] voor.

Hierdie plant vorm bolle en is bladwisselend. Dit word 20 cm groot en het lang smal blare wat diepgroen van kleur is. Die blomme is ligpers en het 'n heldergeel tekening in die middel. Hulle groei op lang, regop stingels.[5]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]