Bon Accorddam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bon Accorddam
Bon Accorddam, Pretoria.jpg
Amptelike naam Bon Accorddam
Land Suid-Afrika
Ligging Gauteng
Koördinate 25°37′45″S 28°11′21.9″O
Doel Besproeiing, drinkwater
Openingdatum 1925
Eienaar Bon Accord Irrigation Board[1]
Soort dam Grondvulling
Hoogte 18 m
Lengte 1067 m
Bakmaat 4 380 000 m³
Dam op Apiesrivier

Die Bon Accorddam is geleë in die Apiesrivier in Gauteng, Suid-Afrika. Die dam is net noord van die N4 nasionale pad in Pretoria naby Onderstepoort. Die dam bestaan ​​uit 'n grondwal met 'n sylangse oorloop. Die opvanggebied van die dam is 315 km2 en bestaan ​​hoofsaaklik uit die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipale gebied. Dit is in 1925 opgerig.

Verwysings[wysig]