Bongani Khumalo
Voorkoms
Bongani Khumalo in 2012 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Bongani Sandile Khumalo[1] | ||
Gebore | 6 Januarie 1987 | ||
Geboorteplek | Manzini, Swaziland (nou eSwatini) | ||
Lengte | 1,80 m | ||
Speelposisie | Sentrale agter | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Tottenham Hotspur | ||
Jeugloopbaan | |||
?–2005 | Arcadia Shepherds | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2005–2007 | AmaTuks | 50 | (4) |
2007–2010 | Supersport United | 81 | (8) |
2011– | Tottenham Hotspur | 0 | (0) |
2011 | → Preston North End (leen) | 6 | (0) |
2011–2012 | → Reading (leen) | 4 | (0) |
2012–2013 | → PAOK (leen) | 22 | (0) |
2013–2014 | → Doncaster Rovers (leen) | 30 | (0) |
2015 | → Colchester United (leen) | 10 | (0) |
Nasionale span‡ | |||
2008– | Suid-Afrika | 42 | (1) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 15:11, 3 Mei 2015 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Bongani Sandile Khumalo (gebore op 6 Januarie 1987 in Manzini, Swaziland) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as 'n verdediger vir Supersport United en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.
Khumalo is in Swaziland (nou Eswatini) gebore. Hy trek saam met sy ouers na Pretoria toe hy slegs twee jaar oud was.
Internasionale loopbaan
[wysig | wysig bron]Khumalo het sy eerste doel op internasionale vlak op 22 Junie 2010 tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in 'n wedstryd teen Frankryk aangeteken.
# | Datum | Stadion | Opponent | Telling | Resultaat | Kompetisie |
---|---|---|---|---|---|---|
1. | 22 Junie 2010 | Vrystaatstadion, Suid-Afrika | Frankryk | FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "B. Khumalo". Soccerway. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2019. Besoek op 16 April 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- FIFA se statistieke Geargiveer 4 November 2012 op Wayback Machine
- Loopbaangeskiedenis