Gaan na inhoud

Bonner SC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bonner SC

Volledige naam Bonner Sport-Club 01/04 e.V.
Stigtingsdatum 18 Junie 1965
Tuisveld Sportpark Nord
Bonn
Kapasiteit 12 000
Kompetisie Oberliga Noord-Ryn

Bonner SC is 'n sportklub uit Bonn in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook 'n afdeling vir tafeltennis. Tussen 1967 en 1997 het die klub ook 'n rugby-afdeling gehad.

Op 18 Junie 1965 het Bonner FV 01 en TuRa Bonn saamgesmelt om Bonner SC te vorm. Beide klubs het in die 1930’s op die hoogste vlak gespeel in die Gauliga Middel-Ryn. TuRa het in 1936 tweede in die liga geëindig.

BFV 01 het ook later in die Oberliga Wes gespeel, die hoogste vlak voor die instelling van die Bundesliga.

Onlangse ligaplekke

[wysig | wysig bron]
  • 1965–1966 (III) Amateurliga Middel-Ryn 2de
  • 1966–1967 (II) Regionalliga Wes 17de
  • 1967–1968 (III) Amateurliga Middel-Ryn 1ste
  • 1968–1969 (II) Regionalliga Wes 15de
  • 1969–1970 (II) Regionalliga Wes 13de
  • 1970–1971 (II) Regionalliga Wes 17de
  • 1965–1972 (III) Amateurliga Middel-Ryn 7de
  • 1965–1973 (III) Amateurliga Middel-Ryn 2de
  • 1965–1974 (III) Amateurliga Middel-Ryn 4de
  • 1965–1975 (III) Amateurliga Middel-Ryn 1ste
  • 1976–1977 (II) 2.Bundesliga Noord 16de
  • 1965–1978 (III) Amateurliga Middel-Ryn 2de
  • 1978–1979 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 7de
  • 1979–1980 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 10de
  • 1980–1981 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 16de
  • 1985–1986 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
  • 1986–1987 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
  • 1987–1988 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
  • 1988–1989 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
  • 1989–1990 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
  • 1990–1991 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
  • 1991–1992 (IV) Verbandsliga Middel-Ryn 2de
  • 1992–1993 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
  • 1993–1994 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 6de
  • 1994–1995 (III) Regionalliga W/SW 12de
  • 1995–1996 (III) Regionalliga W/SW 19de
  • 1996–1997 (IV) Oberliga Noord-Ryn 1ste
  • 1997–1998 (III) Regionalliga W/SW 16de
  • 1998–1999 (IV) Oberliga Noord-Ryn 13de
  • 1999-2000 (IV) Oberliga Noord-Ryn 15de
  • 2000-2001 (V) Verbandsliga Md-Ryn 1ste
  • 2001-2002 (IV) Oberliga Noord-Ryn 10de
  • 2002-2003 (IV) Oberliga Noord-Ryn 12de
  • 2003-2004 (IV) Oberliga Noord-Ryn 15de
  • 2004-2005 (IV) Oberliga Noord-Ryn 16de
  • 2005-2006 (IV) Oberliga Noord-Ryn 2de
  • 2006-2007 (IV) Oberliga Noord-Ryn 4de
  • 2007-2008 (IV) Oberliga Noord-Ryn

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Oberliga Noord-Ryn 2007/08-seisoen

Alemannia Aken II | SSG 09 Bergisch Gladbach | Bonner SC | FC Germania Dattenfeld
MSV Duisburg II | TuRU Düsseldorf | Fortuna Düsseldorf II | Swartwit Essen
VfB Homberg | 1. FC Kleve | 1. FC Keulen II | Bayer 04 Leverkusen II
VfL Borussia Mönchengladbach II | VfB Speldorf | SV 19 Straelen | KFC Uerdingen 05
SSVg Velbert | Wuppertaler SV Borussia II