Bontkopkanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bontkopkanarie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. leucolaema
Binomiale naam
Serinus leucolaema
(Sharpe, 1903)

Die Bontkopkanarie (Serinus leucolaemus) is 'n endemiese, redelike, algemene standvoël en plaaslike nomade op dorre vlaktes en in bergbossieveld en landerye. Hulle kom af en toe suid van hulle normale gebied voor. Die voël is 12 cm groot en weeg 11 - 13 gram. In Engels staan die voël as die Damara Canary bekend. Sommige kenners behandel hierdie spesie as gelyksoortig aan die Swartkopkanarie maar sover bekend verbaster hulle nie, ondanks oorvleuelende gebiede en voorkoms in gemengde swerms.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]