Bontpiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bontpiek
Myrmecocichla arnotti.jpg
Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. arnotti
Binomiale naam
Myrmecocichla arnotti
(Tristram, 1869)
Sinonieme

Pentholaea arnotti

Die Bontpiek (Myrmecocichla arnoti) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël beperk tot miombo-, mopanie en kiaatbomveld met 'n oop onderstratum. Hulle kom in pare of familiegroepe voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 36 - 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Arnot's Chat.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2009). Myrmecocichla arnoti. 2006 IUBN-rooilys. Besoek op 7 September 2011.