Booth Colman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Booth Colman
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Booth Colman (8 Maart 1923 – 15 Desember 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente World Without End (1956), The Man Who Wasn't There (2001), en Intolerable Cruelty (2003), en in die televisiereeks Planet of the Apes (1974).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1956: World Without End
  • 1964: Raiders from Beneath the Sea
  • 2000: Return to the Secret Garden
  • 2001: The Man Who Wasn't There
  • 2003: Intolerable Cruelty

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1974: Planet of the Apes

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1958: The Veil
  • 1974: Fools, Females and Fun
  • 1976: Time Travelers
  • 1980: Life, Liberty and Pursuit on the Planet of the Apes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]