Borg El Arab Internasionale Lughawe
Voorkoms
Borg El Arab Internasionale Lughawe Egiptiese Arabies: مطار برج العرب الدولى | |||
---|---|---|---|
IATA: HBE – ICAO: HEBA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Egyptian Airports Company (EAC) | ||
Operateur | Regering - Egyptian Airports Company (EAC) | ||
Bedien | Alexandrië, Egipte | ||
Ligging | Borg El Arab | ||
Spil vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 177 vt / 54 m | ||
Koördinate | 30°55′04″N 29°41′47″E / 30.91778°N 29.69639°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
14/32 | 3 400 | 11 156 | Teer |
14/33 | 3 400 | 11 156 | Teer |
bron: DAFIF[1] |
Borg El Arab Internasionale Lughawe (IATA: HBE, ICAO: HEBA) (Arabies:مطار برج العرب الدولي) is die internasionale lughawe van Alexandrië, Egipte. Dit is ongeveer 40 km (25 myl) suidwes van Alexandrië geleë, in Borg El Arab. Die lughawe bedien ook die nabygeleë gebiede van die Nyldelta.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Airport information for HEBA". World Aero Data. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2019.
{{cite web}}
: CS1 maint: unfit URL (link) Data soos in Oktober 2006.