Gaan na inhoud

Borrelvleipadda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Borrelvleipadda
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
K. senegalensis
Binomiale naam
Kassina senegalensis
(Dumeril & Bibron, 1841)
Sinonieme

Kassina argyreivittis Peters, 1854

Die Borrelvleipadda (Kassina senegalensis) is 'n padda wat voorkom in sentraal en die ooste van Suidelike Afrika en is 4 – 5 cm lank. Die padda het duidelike patrone oor die rug. Die rugkleur wissel van vaalbruin, geel of olyfkleurig met kenmerkende donker kleure op. Die sye is gevlek en die pens is naaswit.