Stinkbos
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Boscia foetida)
Stinkbos | |
---|---|
Stinkbos | |
Tak en loof van 'n stinkbos by Hardapdam, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Capparaceae |
Genus: | Boscia |
Spesie: | B. foetida
|
Binomiale naam | |
Boscia foetida Schinz, (1888)
|
Die stinkbos (Boscia foetida) is 'n boom wat twee vorms het. Die een vorm kom voor in die weste in karoo- en bosveldstreke vanaf die Noord-Kaap tot by die Kunenerivier. Die ander vorm kom voor in bosveld vanaf die sentrale deel van Botswana tot in die noorde van Suid-Afrika en in die suide van Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 124.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stinkbos.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Stinkbos