Bosjesmansbrood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bosjesmansbrood
Nasionale nommer: 14.11
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. caffer
Binomiale naam
Encephalartos caffer
(Thunb.) Lehm.

Die Bosjesmansbrood (Encephalartos caffer) is 'n broodboomspesie van die genus Encephalartos. Die boom is inheems aan die Oos-Kaap en kom in 'n kusstreek voor vanaf Humansdorp, verby Bathurst tot by Oos-London; Kentani in die Transkei tot so ver oos as Willowvale. Die struik word selde hoër as 1.2 m

Die boom se nasionale nommer is 14.11.[1] In Engels staan die broodboom as die Grahamstown cycad of Eastern Cape dwarf cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]