Boslaventelboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Boslaventelboom
Heteropyxis canescens, loof en vrugte, a, Walter Sisulu NBT.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. canescens
Binomiale naam
Heteropyxis canescens
Oliv., 1895

Die Boslaventelboom (Heteropyxis canescens) is 'n klein tot middelgroot boom wat in klowe en aan woudrande in eSwatini en noordwaarts tot in die Drakensberge van Mpumalanga voorkom. Die bas is grof en grysbruin met klein ronderige pokmerke. Die boom was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer.

'n Boslaventelboom in Roodepoort.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]