Bosmusikant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosmusikant
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Ploceus
Cuvier, 1816
Spesie: P. bicolor
Binomiale naam
Ploceus bicolor

Die bosmusikant (Ploceus bicolor) is 'n algemene standvoël in woude en digte boomveld. Die voël is gebiedsgebonde, sluit dikwels by voëlgroepe aan en pare bly heeljaar saam. In Engels staan die voël bekend as die Forest Weaver of Dark-backed Weaver.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Skets

Die voël is 15 cm lank en weeg 28 tot 43 gram. Die rugkant is swartbruin en die bors en pens is goudgeel. Die geslagte lyk eenders en het geen eklipskleed nie. Die keel is wisselend spikkelgrys. Die voël kan met die Olyfkopwewer verwar word.

Hulle broei alleen in 'n fyngeweefde nes wat van slinger- en rankplante gemaak word. Die nes het 'n lang ingangstonnel en hang aan 'n dun tak wat gestroop is van blare.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bronnelys[wysig | wysig bron]