Bospaddaboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bospaddaboom
Tabernaemontana ventricosa.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. ventricosa
Binomiale naam
Tabernaemontana ventricosa
Sinonieme[1]
  • Conopharyngia rutshuruensis De Wild.
  • Conopharyngia usambarensis (K.Schum ex Engl.) Stapf
  • Conopharyngia ventricosa (Hochst. ex A.DC.) Stapf
  • Domkeocarpa pendula Markgr.
  • Sarcopharyngia ventricosa (Hochst. ex A.DC.) Boiteau
  • Tabernaemontana usambarensis K.Schum ex Engl.

Die Bospaddaboom (Tabernaemontana ventricosa) is 'n middelgroot boom wat voorkom noord van Durban tot by die grens van Mosambiek en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe. Die boom groei in woudrande en onder die kruin van woude.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. "Tabernaemontana ventricosa". The Plant List. Besoek op 4 Augustus 2013. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]