Bosrooiessenhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bosrooi-essenhout)
Spring na: navigasie, soek
Bosrooiessenhout
Basteressenhout
Bosrooiessenhout in kuskranswoud
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Meliaceae
Genus: Trichilia
Spesie: T. dregeana
Binomiale naam
Trichilia dregeana
Sond.

Die Bosrooiessenhout (Trichilia dregeana) is 'n middelmatige tot groot woudboom wat ook bekend staan as die Basteressenhout. Dit is inheems aan woude van die Oos-Kaap tot in tropiese Afrika.

Beskrywing[wysig | wysig bron]

Die sewe tot elf blaartjies van die groot saamgestelde blaar het sewe tot twaalf sywaartse are, tipies minder as by die eenderse Rooiessenhout. Die vrug is rooierig bruin en sferies, en sowat 3 cm in deursnee. Soos by die Rooiessenhout word die swart sade byna omhul deur 'n rooi aril.[1]

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig | wysig bron]

  1. (1998) Field guide to trees of Southern Africa, 2de oplaag, Kaapstad: Struik, 468. ISBN 9781868259229.