Bosrooiessenhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bosrooiessenhout
Basteressenhout
Trichilia dregeana, habitus, Krantzkloof NR.jpg
Bosrooiessenhout in kuskranswoud
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. dregeana
Binomiale naam
Trichilia dregeana
Sond.

Die Bosrooiessenhout (Trichilia dregeana) is 'n middelmatige tot groot woudboom wat ook bekend staan as die Basteressenhout. Dit is inheems aan woude van die Oos-Kaap tot in tropiese Afrika.

Beskrywing[wysig | wysig bron]

Die sewe tot elf blaartjies van die groot saamgestelde blaar het sewe tot twaalf sywaartse are, tipies minder as by die eenderse Rooiessenhout. Die vrug is rooierig bruin en sferies, en sowat 3 cm in deursnee. Soos by die Rooiessenhout word die swart sade byna omhul deur 'n rooi aril.[1]

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. van Wyk, Braam; van Wyk, Piet (1998). Field guide to trees of Southern Africa (2de oplaag uitg.). Kaapstad: Struik. p. 468. ISBN 9781868259229.