Bosrooimelkhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bosrooimelkhout
Mimusops obovata, habitus, Krantzkloof NR.jpg
Bosrooimelkhout in die Krantzkloof Natuurreservaat.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. obovata
Binomiale naam
Mimusops obovata
M. obovata

Die Bosrooimelkhout (Mimusops obovata) is 'n boom wat voorkom noord van Oos-Londen tot in die Lebomboberge. Die boom is inheems aan Suid-Afrika, Eswatini en Mosambiek[1]

Die boom groei hoofsaaklik in laagliggende woude maar ook in bosveld of rotsagtige habitatte. Die boom het dun, leeragtige elliptiese blare met 'n blaarrand wat effens na onder inrol.

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]