Bosveld-rooiklapperbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosveld-rooiklapperbos
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Genus: Erythrophysa
Spesie: E. transvaalensis
Binomiale naam
Erythrophysa transvaalensis
I.Verd.

Die Bosveld-rooiklapperbos (Erythrophysa transvaalensis) is 'n beskermde boomspesie in Suid-Afrika,[1] waar dit tot 'n area in Noordwes beperk is. Dit behoort aan die Sapindaceae familie en is inheems aan Suid-Afrika, Botswana en Zimbabwe. Weens die onderbroke verspreiding daarvan is daar al voorgestel dat die sade in vervloë tye as krale gebruik is, wat tot die verspreiding daarvan langs antieke handelsroetes sou bygedra het.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. Protected Trees”. Departement van Waterwese en Bosbou, Republiek van Suid-Afrika: 3 Mei 2013.
  2. (November 2011) “Kommentaar oor die groot kremetart van Gannahoek”. Dendron (43). Besoek op 25 November 2015.