Bosveldharpuisboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bosveldharpuisboom
Ozoroa paniculosa01.jpg
Bosveldharpuisboom in die Magaliesberg.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. paniculosa
Binomiale naam
Ozoroa paniculosa
Sinonieme
  • Heeria paniculosa

Die Bosveldharpuisboom (Ozoroa paniculosa) is 'n immergroen boom wat aan die familie van Mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Dit kom algemeen rondom Pretoria en Johannesburg voor, asook in die Noord-Wes en Limpopo.

Die boom word gemiddeld 4 meter hoog. Die vrugte is ongeveer 7 x 10 mm groot en lewer 'n vlugtige sowel as nie-vlugtige olie. Die vloeistof in die bas en wortels word hard sodra dit aan lug blootgestel word.

Ander name sluit in die (Gewone) Harpuisboom of Harsbessie. Die Engelse naam is "Common Resin Tree", terwyl dit in Tswana as die "Monokane" bekend staan.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]