Botterblom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Botterblom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Gazania
Spesie: G. krebsiana
Binomiale naam
Gazania krebsiana
Less.

Die Botterblom (Gazania krebsiana) - ook bekend as die Bruingousblom - is 'n meerjarige blomplant wat blom in die lente en somer. Die plant is 'n vinnige groeier en dra madeliefieblomme aan lang stele wat net in sonskyn oopgaan. Die blomme kom in baie kleure voor.

Bron[wysig | wysig bron]