Braaibroodjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Braai broodjies.jpg

'n Braaibroodjie is 'n broodjie wat op die kole tydens 'n braai gerooster word.[1] Die tradisionele braaibroodjie word met kaas, marmite, knoffel, sout en peper gemaak. Die broodsnye word vooraf aan die buitekant gebotter.

Braaibroodjies is snaaks genoeg oorsproklik deur die Engelse volk uitgedink.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. How to make the perfect braaibroodjies. getaway.co.za. URL besoek op 3 Junie 2017.