Wilde-amandel
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Brabejum)
Wilde-amandel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Brabejum |
Spesie: | B. stellatifolium
|
Binomiale naam | |
Brabejum stellatifolium L., (1753)
| |
Sinonieme | |
Die Wilde-amandel (Brabejum stellatifolium) is 'n groot struik of boom met spreiende takke. Hierdie spesie word net in die Wes-Kaap aangetref waar dit in beskutte valleie en langs strome groei. Die onvolwasse vrugte is bruinrooi en ongeveer 5 mm lank. Soos die vrugte ouer raak, word hulle bruin en fluweelagtig. Hulle bereik dan 'n grootte van ongeveer 4,5 x 3 cm.
Daar is slegs een spesie in die genus wat Brabejum 'n monotipiese takson maak. Die boom se FSA-nommer is 72.[1]
Galery
[wysig | wysig bron]-
Groot Wilde-amandel in Kaapstad.
-
'n Wilde-amandel se stam.
-
Blomme en blare.
-
Jong vrugte.
-
Sade.
-
Sade wat ontkiem.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Brabejum stellatifolium. |
Sien wilde-amandel in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi