Kusvaalbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Brachylaena discolor)
Jump to navigation Jump to search

Kusvaalbos
Brachylaena discolor.JPG
Blare van Brachylaena discolor var. discolor
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. discolor
Binomiale naam
Brachylaena discolor
Sinonieme

B. natalensis
B. transvaalensis
B. uniflora

Die Kusvaalbos (Brachylaena discolor) is 'n klein boompie wat voorkom in die kusbosse vanaf die noorde van die Oos-Kaap tot by die Mosambiekse grens. Die boompie word gebruik in die stabilisering van duine. Die soortnaam discolor beteken tweekleurig en verwys daarna dat die blare bo donkergroen en onder silwerwit is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]