Laeveldvaalbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Brachylaena huillensis)
Jump to navigation Jump to search

Laeveldvaalbos
Mobot31753002356696 0066.jpg
Brachylaena huillensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. huillensis
Binomiale naam
Brachylaena huillensis
Sinonieme

B. hutchinsii Hutch.

Die Laeveldvaalbos (Brachylaena huillensis) is 'n klein boom wat in KwaZulu-Natal, in die Lebomboberge weswaarts tot by Mahikeng, langs die grens van Botswana en tot in die suide en ooste van Zimbabwe voorkom. Die boom groei in droë dele op klipperige plekke en in sandgrond.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]