Watervaalbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Brachylaena neriifolia)
Jump to navigation Jump to search

Watervaalbos
Brachylaena neriifolia - Cape Silver Oak - South Africa 2.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. neriifolia
Binomiale naam
Brachylaena neriifolia

Die Watervaalbos (Brachylaena neriifolia) is 'n boom wat tot 6 m hoog word. Dit is endemies aan fynbos en groei gewoonlik op rivieroewers. Die blare is smal ellipties en meesal gaafrandig, effens na onder gerol. Die onderkant is witterig.

'n Watervaalbos in die Wes-Kaap.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]