Brad F. Grinter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brad F. Grinter
Gebore
Frank Grinter

(1922-05-18)18 Mei 1922
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur, regisseur, en skrywer

Brad F. Grinter (18 Mei 1922 – April 1993) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Flesh Feast (1970), Devil Rider! (1970), Blood Freak (1972), en Barely Proper (1975).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1970: Flesh Feast
  • 1970: Devil Rider!
  • 1970: Sweet Bird of Aquarius
  • 1970: The Love Pirate
  • 1970: Musical Mutiny
  • 1972: Blood Freak
  • 1974: Never the Twain
  • 1975: Barely Proper

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]