Rooiborsruigtesanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bradypterus victorini)
Jump to navigation Jump to search

Rooiborsruigtesanger
Cryptillas victorini 1866.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cryptillas

Spesie:
C. victorini
Binomiale naam
Cryptillas victorini
(Sundevall, 1860)
Sinonieme

Bradypterus victorini

Die Rooiborsruigtesanger (Cryptillas victorini) is 'n endemiese algemene standvoël in vogtige bergfynbos, tipies in digte ruigtes langs strome en in klowe. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 16 cm groot en weeg 20gram. In Engels staan die voël bekend as die Victorin's Warbler.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]