Brakblommetjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Brakblommetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. anthericoides
Binomiale naam
Limonium anthericoides

Die Brakblommetjie (Limonium anthericoides (Thunb.) Kuntze) is 'n laaggroeiende plant wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom.

Op die SANBI-rooilys word dit as bedreig (EN) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika en groei in die kusfynbosstreek die Agulhasvlakte naby Elim. Dit groei steeds op net vyf plekke, maar word deur indringerspesies en beweiding bedreig[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]