Brakdoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brakdoring
Nasionale nommer: 183.1 [1]
Acacia robusta
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Angiosperms
Klas: Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Mimosoideae
Genus: Acacia
Spesie: A. robusta
Subspesie: A. r.subsp. clavigera
Trinomiale naam
Acacia robusta subsp. clavigera

Die Brakdoring (Acacia robusta subsp. clavigera) is 'n doringboom wat in rivieroewerbos groei in die laeveld en noordwaarts tot by die Zambezirivier. Dit kom volop voor rondom die Tshokwane-piekniekplek in die Krugerwildtuin. Die boom het heldergroen blare in die lente. Dis 'n subspesies van die Enkeldoring (Acacia robusta).

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 72. ISBN 978-1-77007-759-1.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]