Brandon Adams (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brandon Adams
Geboortenaam Brandon Quintin Adams
Geboorte 22 Augustus 1979 (1979-08-22) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brandon Adams (gebore 22 Augustus 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The People Under the Stairs (1991), The Mighty Ducks (1992), The Sandlot (1993), en D2: The Mighty Ducks (1994).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1991: The People Under the Stairs
  • 1992: The Mighty Ducks
  • 1993: The Sandlot
  • 1994: D2: The Mighty Ducks
  • 2001: MacArthur Park
  • Longwood

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1997: ARK, the Adventures of Animal Rescue Kids
  • 2018: Reborn

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1988: Michael Jackson: Smooth Criminal
  • 1997: Michael Jackson: HIStory on Film - Volume II

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]