Brantgum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brantgum
Kerk van Brantgum (12de eeu), toring (1876/77)
Kerk van Brantgum (12de eeu), toring (1876/77)
Wapen van Brantgum
Wapen
Ligging van Brantgum in Friesland
Ligging van Brantgum in Friesland
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Frisian flag.svg Friesland
Munisipaliteit Noardeast-Fryslân
Hoogte m (3 vt)
Bevolking (2004)
 - Dorp 250
Webwerf: http://www.nofriesland.nl/brantgum/

Brantgum (Wes-Fries: Brantgum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê 6 km noordwes van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 250 inwoners (2004).

Bevolking[wysig | wysig bron]

  • 1954 – 376
  • 1959 – 327
  • 1964 – 248
  • 1969 – 235
  • 1974 – 236
  • 2004 – 250

Verenigings[wysig | wysig bron]

  • Vereniging Dorpsbelangen Brantgum Foudgum Waaxens
  • Biljartvereniging
  • Alles aan de hangkaatsspel
  • Vrouevereniging

Bekende boorlinge[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]