Breëblaarkweper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Breëblaarkweper
Cryptocarya latifolia, habitus, Walter Sisulu NBT.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. latifolia
Binomiale naam
Cryptocarya latifolia
Sond., 1850

Die Breëblaarkweper (Cryptocarya latifolia) is 'n boom wat as 'n oewerboom voorkom of groei tussen rotse in woude. Die boom het 'n meer beperkte verspreiding as die Kaapse kweper. Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika. Op die SANBI-rooilys is dit as 'afnemend' (declining) gelys. Die populasie het glo met 20% afgeneem in die laaste drie generasies (120 jaar). Dit is die gevolg van die oes van bas en van die vernietiging van habitat.[1]

Die blare is glansend, fluweelagtig aan die bokant, groen tot ligbruin en dowwer aan die onderkant.

Blaarvorm

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]