Breëblaarwasbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Breëblaarwasbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. pilulifera
Binomiale naam
Morella pilulifera
(Rendle) Killick, 1998

Die Breëblaarwasbessie (Morella pilulifera) is 'n klein boom wat in Suider-Afrika voorkom. Dit is 'n geoksiel.[1] Die boom word gevind in die sentrale deel van die Oos-Kaap tot in Limpopo en Noordwes. Dit kom ook voor in Zimbabwe se oostelike hooglande. Die boom groei tussen rotse in bergagtige gebiede en langs strome.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]