Breëriviergeelhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Breëriviergeelhout
Podocarpus elongatus - foliage.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. elongatus
Binomiale naam
Podocarpus elongatus
Aiton L'Herit. ex Pers.

Die Breëriviergeelhout (Podocarpus elongatus) is 'n boom wat voorkom en beperk is tot rivieroewers en rotsagtige plekke in die suid-Wes-Kaap. Dit is die enigste spesie van die geelhoutbome wat nie in woude voorkom nie. Die boom groei in habitatte wat so nou en dan versteur word en is die enigste spesie wat daarna weer uitloop.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]