Breëstreepkardinaalvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Breëstreepkardinaalvis
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Apogonidae
Genus: Apogon
(Lacepède, 1801)
Spesie: A. angustatus
Binomiale naam
Apogon angustatus
(Smith & Radcliffe, 1911)[1]

Die Breëstreepkardinaalvis (Apogon angustatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika van die Aliwal-bank af tot by Kenia voorkom. Dit kom ook voor in die Indiese – Wes-Pasifiese area. In Engels staan die vis bekend as Broad-striped cardinal.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis word 11 cm lank. Daar is vyf donker horisontale strepe oor die lyf.

Habitat[wysig | wysig bron]

Hulle kom voor in vlak koraalriwwe, in water van 6 – 20 m.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]