Brian Van Holt
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brian Van Holt | |
Geboorte | 6 Julie 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Van Holt (gebore 6 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Black Hawk Down (2001), Basic (2003), en S.W.A.T. (2003), en in die televisiereeks John from Cincinnati (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Whipped
- 2001: Black Hawk Down
- 2003: Basic
- 2003: S.W.A.T.
- 2005: House of Wax
- 2018: Age of Summer
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: Sins of the City
- 1999: Love & Money
- 2005: Threshold
- 2007: John from Cincinnati
- 2009: Cougar Town
- 2011: Cougar Town: Andy's Dreams
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2017: Hot Break
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: A Day in the Life of Nancy M. Pimental
- 2003: Windtalkers: Actors Boot Camp